• Home
  • The Mission
    • About us
    • Prayer & Praise Updates
    • Priority Projects
    • Boxes with Love
    • Prayer Articles
    • Prayer Maps
    • Projects
    • Literature4Africa
    • Missionary Reports
    • Hammond Family News
    • In Memorium
  • Video & Audio Gallery
    • Audio Gallery
    • Video Gallery
  • Newsletters
  • Resources
    • Digital Resources
    • Articles >
      • Articles
      • News
      • Africa
      • Animals
      • Animism
      • Bible Teaching
      • Christmas
      • Family
      • Gun Control & Self Defense
      • History
      • Islam
      • Missions
      • Persecution
      • Political & Social Issues
      • War and Terrorism
    • Film Reviews
    • Bible Studies
    • Answers to Critical Questions
    • Skeptics Questions Answered
    • Articles in other Languages >
      • Afrikaans
      • German
      • French
      • Danish
      • Chinese
      • Russian
      • Chichewa
      • Czech
    • Links
    • Resource Posters
    • Books published by Dr Peter Hammond
  • Events
  • Contact Us
  • Donate
Frontline Fellowship
  • Home
  • The Mission
    • About us
    • Prayer & Praise Updates
    • Priority Projects
    • Boxes with Love
    • Prayer Articles
    • Prayer Maps
    • Projects
    • Literature4Africa
    • Missionary Reports
    • Hammond Family News
    • In Memorium
  • Video & Audio Gallery
    • Audio Gallery
    • Video Gallery
  • Newsletters
  • Resources
    • Digital Resources
    • Articles >
      • Articles
      • News
      • Africa
      • Animals
      • Animism
      • Bible Teaching
      • Christmas
      • Family
      • Gun Control & Self Defense
      • History
      • Islam
      • Missions
      • Persecution
      • Political & Social Issues
      • War and Terrorism
    • Film Reviews
    • Bible Studies
    • Answers to Critical Questions
    • Skeptics Questions Answered
    • Articles in other Languages >
      • Afrikaans
      • German
      • French
      • Danish
      • Chinese
      • Russian
      • Chichewa
      • Czech
    • Links
    • Resource Posters
    • Books published by Dr Peter Hammond
  • Events
  • Contact Us
  • Donate

Animisme, Voorvaders & die ANC

31/8/2012

0 Comments

 
​Die ANC se eeufeesvierings en die seremonie waartydens hulle Suid-Afrika aan die voorvadergeeste toegewy het, het landswye reaksie ontlok. Hoe behoort Christene hierop te reageer? Wat sê die Bybel oor voorvadergeeste? Aan wie behoort hierdie land toegewy te word? Is daar voorbeelde uit die geskiedenis waar ander nasies voorvadergeeste in die openbaar aanbid het? Wat was die gevolg van sodanige aanbidding?

Read More
0 Comments

Die Byblse Oplossing vir Misdaad

31/8/2012

0 Comments

 
​Daar was ‘n tyd in hierdie land toe baie min van ons deur misdaad geraak is. Dinge het egter begin verander en almal het iemand geken wat deur misdaad geaffekteer is. Deesdae het ons elkeen ons eie stories oor hoe ons besteel is, bedreig is deur misdaad, of erger nog, regstreeks daarmee gekonfronteer is.

Op ‘n onlangse vergadering het die ongeveer 80 mense teenwoordig, die misdade wat hulle persoonlik ervaar het, opgenoem. Dit het gewissel van huisbraak, motordiefstal, selfoondiefstal, bedrog, kaping, tot gewapende roof en moord – almal het dit óf self ervaar óf hul onmiddellike familie het daaronder gely.

Read More
0 Comments

Jesus sal jou Nooit Verlaat of in die Steek Laat Nie

30/8/2012

0 Comments

 
​Vertrou op die Here en doen wat goed is. Woon in die land en geniet veilige weiding. Wees bly in die Here, en Hy sal jou hartsbegeerstes aan jou gee. Vertrou jou lewe toe aan die Here. Vertrou Hom en Hy sal vir jou sorg.” Ps 37:3-5. Jesus Christus het na hierdie wêreld gekom juis vir diegene wat voel dat niemand omgee nie. Sy onfeilbare liefde omvou diegene wat Hom vertrou. Jesus Christus gee baie beslis om en reik ook uit na eensame, desperate, verwarde, seergemaakte mense wat ontnugter is deur die samele wing. Jesus reik ook uit na jou. “God laat blyk Sy liefde vir ons egter daarin dat Christus vir ons kom sterf het ten spyte daarvan dat ons nog sondaars was.” Rom 5:8.

“Daarom – iemand wat één is met Christus, is ’n nuwe skepping. Die ou dinge is verby, kyk, die nuwe is hier!” 2 Kor 5:17.

Read More
0 Comments

Lyding

29/8/2012

0 Comments

 
​“Hierdie soort swaarkry maak juis deel uit van dit waartoe God julle geroep het. Christus wat vir julle gely het, is julle voorbeeld. Trap in sy spore.” 1 Pet 2:21

Wanneer ons ly a.g.v. siekte, ongeregtigheid, onregverdige behandeling, frustrasie en traumatiese omstandighede, is die eerste reaksie dikwels om uit te roep: “Waarom? Waarom gebeur daar slegte dinge met goeie mense? Waarom ly ek so?”
Moontlik moet ons eerder die vraag vra waarom Christus gely het. Hy was tog die enigste ware goeie, perfekte en totaal onselfsugtige persoon wat nog ooit op aarde was, en tog het Hy gely – bitterlik gely! Jesus is misverstaan, belaster, vals beskuldig en beswadder. Mense het Hom daarvan beskuldig dat Hy kranksinnig was.

Read More
0 Comments

Postmodernisme Verslaaf... Jesus Maak Vry

29/8/2012

0 Comments

 
Die terme 'Postmodernisme' en 'Opkomende Kerk' word deesdae baie algemeen in Christen-kringe genoem en baie gesprekke is al hieroor gevoer. 'Nuwe denke' oor God word bepleit en 'Kerk' word deur sommige anders as vroeër gedefinieer. Maar wat presies word met hierdie twee begrippe bedoel en wat behoort die Christen-beskouing hieroor te wees?

Read More
0 Comments

Veroorsaak God Natuur-Rampe?

22/8/2012

0 Comments

 
​Die aardbewing en die tsoenami in Japan het vele artikels en pro­gramme tot gevolg gehad waarin God vir hierdie rampe blameer word, of wat probeer bewys dat Hy glad nie bestaan nie. Een koerant het daarop aanspraak gemaak dat al die hoofde van die groot godsdienste en denominasies dit tydens ’n onderhoud eens was dat die aardbewing en tsoenami nié ’n oordeel van God kon wees nie.

Read More
0 Comments

Waarom is God Versteek?

14/8/2012

0 Comments

 
​Een van die bekendste ateïste van die 20ste Eeu, die Britse filosoof Bertrand Russell, het die volgende geskryf op die vraag wat hy sal doen as hy moet uitvind dat daar inderdaad ‘n God is: “Why I’m not a Christian? I will then ask the Almighty: ‘Why didn’t you give us more evidence?’”

Wetenskaponderwyser en outeur Ken Poppy, het hierop reageer. Hy was van mening dat: “Russell seems to be positioning himself in case he needs to shift the blame to God for not being more convincing.”

Read More
0 Comments

Kom Terug!

10/8/2012

0 Comments

 
​Frustrasie en ontevredenheid is gewoonlik die eerste tekens van iemand wat teruggeval het in die geloof. Dit maak nie saak hoe diep dit weggesteek word nie, daar is tog die moedelose erkenning dat jy die oorvloedige lewe in Christus misloop.

Daar is ook die ongemaklike besef dat jy Christus se liefde verwerp. As teruggevallene is jy diep bewus daarvan dat jy uit voeling is met God en dat die verhou ding met God wat eens so kosbaar was, ten einde geloop het. Jy begin wonder of daardie vreugde van ‘n innige gemeenskap met God en die vertroue dat jy in die middelpunt van God se Wil is, ooit weer ervaar sal word. Daardie vrede wat alle verstand te bowe gaan, die wete dat alles ten goede meewerk vir hulle wat in God glo en die vervulling wat jy ervaar omdat jy weet dat jy in kontak is met die lewende God, net nie meer daar is nie.

Read More
0 Comments

Is Alle Gelowe Nie Dieselfde Nie?

8/8/2012

0 Comments

 
​Wat is die verskil tussen die Christelike geloof en alle ander godsdienste? Ons hoor so dikwels dat mense van mening is dat alle gelowe tog maar dieselfde is. Hoekom is Christene dan so onversetlik deur te glo dat hul geloof die enigste ‘regte’ een is? “Hoe kan jy so bekrompe, so dweperig en so onverdraagsaam wees deur te glo dat Jesus die enigste weg na God is?”

Read More
0 Comments
    Picture
    Picture
    Picture

    Meer Artikels

    All
    Afknouery
    Animisme
    Burgerlike Verset En Die Bybel
    BYBELSE BEGINSELS VIR AFRIKA
    DIE 95 STELLINGS VIR HERVORMING VANDAG
    Die Afwesigheid Van Goeie Dade
    DIE BYBEL EN HALLOWEEN
    Die Byblse Oplossing Vir Misdaad
    Die Groot 1860-Herlewing
    Die Grootse Mens
    Die Grootste Boek
    Die Hart Van Die Evangelie
    Die Hemel
    Die Midde Oosterse Krisis
    Die Regering En Die 10 Gebooies
    Die Uitdaging Van Islam Volgens Die Hervormers
    DIE WET VAN GOD
    DIE WET VAN GOD EN DIE EVANGELIE VAN CHRISTUS
    En Die Silwerdoek
    Geblikte Leeujag
    Gedagtes
    Geloftedag... En Die Slag Van Bloedrivier
    God
    God Se Vuur
    HERONTDEK DIE CHRISTELIKE WERKSETIEK
    Hoe Kan 'n Goeie God Onheil Toelaat?
    Hoe Weet Jy Jesus Leef?
    Is Alle Gelowe Nie Dieselfde Nie?
    Jesus Sal Jou Nooit Verlaat Of In Die Steek Laat Nie
    John Knox En Die Hervorming In Skotland
    Kom Terug!
    Lyding
    Morele Waardes
    NUWE AFRIKAANSE BOEK: SKETSE UIT DIE SUID-AFRIKAANSE GESKIEDENIS
    OORLOG EN DIE CHRISTEN
    Postmodernisme Verslaaf... Jesus Maak Vry
    The Ten Commandments – God’s Perfect Law Of Liberty
    Veroorsaak God Natuur-Rampe?
    Volkome Gered
    Voorvaders & Die ANC
    Waarom Is God Versteek?
    Wanorder Of Disipline
    Wat Is ‘n Christen?
    WÊRELDBEELDE IN KONFLIK
    Wetenskaplikes
    Wie Het Jesus Doodgemaak?

    Archives

    October 2020
    December 2018
    October 2017
    June 2017
    March 2017
    July 2016
    June 2016
    August 2013
    July 2013
    June 2013
    December 2012
    November 2012
    October 2012
    September 2012
    August 2012
    July 2012
    June 2012
    May 2012
    April 2012
    March 2012
    February 2012
    January 2012

    RSS Feed

"And Jesus came and spoke to them, saying, “All authority has been given to Me in heaven and on earth. 
Go therefore and make disciples of all the nations, baptizing them in the name of the Father and of the Son and of the Holy Spirit, 
teaching them to observe all things that I have commanded you; and lo, I am with you always, even to the end of the age.” Amen.
.”
 Matthew 28: 18-20
Picture

P.O.Box 74 Newlands 7725
Cape Town South Africa

Tel:  +27 (0)21 689 4480 
Email: admin@frontline.org.za
  • Home
  • The Mission
    • About us
    • Prayer & Praise Updates
    • Priority Projects
    • Boxes with Love
    • Prayer Articles
    • Prayer Maps
    • Projects
    • Literature4Africa
    • Missionary Reports
    • Hammond Family News
    • In Memorium
  • Video & Audio Gallery
    • Audio Gallery
    • Video Gallery
  • Newsletters
  • Resources
    • Digital Resources
    • Articles >
      • Articles
      • News
      • Africa
      • Animals
      • Animism
      • Bible Teaching
      • Christmas
      • Family
      • Gun Control & Self Defense
      • History
      • Islam
      • Missions
      • Persecution
      • Political & Social Issues
      • War and Terrorism
    • Film Reviews
    • Bible Studies
    • Answers to Critical Questions
    • Skeptics Questions Answered
    • Articles in other Languages >
      • Afrikaans
      • German
      • French
      • Danish
      • Chinese
      • Russian
      • Chichewa
      • Czech
    • Links
    • Resource Posters
    • Books published by Dr Peter Hammond
  • Events
  • Contact Us
  • Donate