Frontline Fellowship
  • Home
  • The Mission
    • About
    • Frontline Annual Reports
    • Priority Projects >
      • Projects
    • Literature4Africa Online
    • Gospel Defence League
    • Africa Christian Network
    • Boxes with Love
    • Prayer Maps
    • In Memorium
  • Evangelising Extremists
  • Newsletters
    • Frontline News Publications
    • Prayer & Praise Updates
    • FROM THE MAILBAG
    • Email Articles
    • FF News E-Mail
    • Missionary Reports
  • Resources
    • Frontline Flipbooks
    • Creation Science
    • Digital Resources
    • Video & Audio Gallery >
      • Audio Gallery
      • Frontline on Youtube
      • Frontline on Vimeo
    • Articles >
      • Articles
      • News
      • Africa
      • Mission Reports by Country
      • Animals
      • Animism
      • Bible Teaching
      • Christmas
      • Family
      • Gun Control & Self Defense
      • History
      • Islam
      • Missions
      • Persecution
      • Political & Social Issues
      • War and Terrorism
      • Film Reviews
    • Articles in other Languages >
      • Afrikaans
      • German
      • French
      • Danish
      • Chinese
      • Russian
      • Chichewa
      • Czech
    • Bible Studies
    • Answers to Critical Questions
    • Skeptics Questions Answered
    • Books published by Dr Peter Hammond
  • Events
  • Contact
  • Donate
  • BWS & GCC
  • Books in USA

Die Wet van God en die Evangelie van Christus

21/7/2013

0 Comments

 
​“Hef ons dan deur die geloof die wet op? Beslis nie. Ons laat die wet juis tot sy reg kom.” Rom. 3:31
​Frustrasie en Mislukking

Baie mense verwar vandag die Wet en die Evangelie met mekaar. Hulle dink hulle moet die Wet gehoorsaam om Christene te word. As gevolg daarvan raak hulle gefrustreerd met hul mislukking, skaamkry en skuldgevoellens. Hulle kan eenvoudig nie verstaan waarom die Evangelie nie vir hulle werk nie. Die probleem is, hulle span die spreekwoordelike kar voor die perde in.

Read More
0 Comments

Die Wet Van God

20/7/2013

0 Comments

 
“Die wet is dus heilig, en sy voorskrifte is heilig en reg en goed.”  Rom. 7:12
God het Sélf die Tien Gebooie verwoord. Hy het dit met Sy eie vinger op kliptafels geskryf.

Dit was nadat die Here God die Israeliete uit Egiptiese slawerny verlos het. Hulle was getuies van die enorme krag waarmee God die tien plae op Egipte laat neerkom het. Hulle het aanskou hoe die Here die waters van die Rooi See gekloof het, sodat hulle op droë grond kon deurgaan. Toe hulle op die ander kant voet aan wal sit, het hulle gesien hoe die Here die water oor die aankomende Egiptiese strydwaens laat stroom het.

Read More
0 Comments

John Knox en die Hervorming in Skotland

26/6/2013

0 Comments

 
​Soos die boeke van Martin Luther, en Tyndale se vertaling van die Nuwe Testament Skotland binnegekom het, is dit met groot belangstelling ontvang. Studente by St. Andrews Universiteit het begin om hulle geloof ernstig op te neem. Patrick Hamilton, ‘n student by St. Andrews, het ‘n boek geskryf wat as ketters verdoem is. Hy het na Duitsland gevlug, Luther ontmoet, en spoedig teruggekeer na Skotland. Hamilton het die Protestantse geloof met groot waagmoed begin verkondig.

Read More
0 Comments

God se Vuur

12/12/2012

0 Comments

 
​“Ek doop julle wel met water as teken van julle bekering. Maar ná my kom daar Iemand wat baie belangriker is as ek – soveel belangriker dat ek nie eers goed genoeg is om soos ‘n slaaf sy sandale vir Hom aan te dra nie. Hy sal julle doop met die Heilige Gees en met vuur.” Matt 3:11-12

Daar is so baie Skrifverwysings na God as Vuur. Johannes die Doper het oor ons Groot Verlosser voorspel: “Ek doop julle wel met water as teken van julle bekering. Maar ná my kom daar Iemand wat baie belangriker is as ek – soveel belangriker dat ek nie eers goed genoeg is om soos ‘n slaaf sy sandale vir Hom aan te dra nie. Hy sal julle doop met die Heilige Gees en met vuur.” Matt 3:11-12.

Read More
0 Comments

Hoe Kan 'n Goeie God Onheil Toelaat?

5/11/2012

0 Comments

 
​Die vraag waarom daar onheil in die wêreld is, is nooit deur die antieke filosowe van Egipte, Babilon, Persië, Griekeland of Rome beantwoord nie. Hulle was politeïste wat in ‘n godewêreld geglo het. Volgens hulle was onheil, of die bose, die gevolg van oorlog tussen die onderskeie gode.

Die begrip , ‘n Heilige en liefdevolle God, wat ‘n Hebreeuse begrip is wat deur die Profete van Israel geopenbaar is, het egter die vraag laat ontstaan: Hoe kan daar dan onheil in die wêreld teenwoordig wees? Die boek Job is die oudste ‘Godslering’ waarvan ons bewus is. Godslering is ‘n verhelde rende leer oor die regverdigheid van God in die lig van die bose in die wêreld.

Read More
0 Comments

Die Hart van die Evangelie

24/10/2012

0 Comments

 
​“Hierdie soort swaarkry maak juis deel uit van dit waartoe God julle geroep het. Christus wat vir julle gely het, is julle voorbeeld. Trap in sy spore.” 1 Pet 2:21

Wanneer ons ly a.g.v. siekte, ongeregtigheid, onregverdige behandeling, frustrasie en traumatiese omstandighede, is die eerste reaksie dikwels om uit te roep: “Waarom? Waarom gebeur daar slegte dinge met goeie mense? Waarom ly ek so?”
Moontlik moet ons eerder die vraag vra waarom Christus gely het. Hy was tog die enigste ware goeie, perfekte en totaal onselfsugtige persoon wat nog ooit op aarde was, en tog het Hy gely – bitterlik gely! Jesus is misverstaan, belaster, vals beskuldig en beswadder. Mense het Hom daarvan beskuldig dat Hy kranksinnig was.

Read More
0 Comments

Hoe Weet Jy Jesus Leef?

19/9/2012

0 Comments

 
​Christus se Opstanding is uiters belangrik as die grondslag van die Christelike geloof. Dit is juis die rede waarom dit die teiken van die mees meedoënlose aanvalle is.

Read More
0 Comments

Wie Het Jesus Doodgemaak?

18/9/2012

0 Comments

 
​Gedurende hierdie Paasseisoen, terwyl ons herinner word aan wat Christus aan die kruis gely het, móét ons hierdie vraag baie goed oordink: Wie is vir Christus se lyding verantwoordelik?

As ons die Evangelies lees of na ‘The Passion of the Christ' kyk, moet hierdie vraag een van die kardinale vrae in ons gemoed wees: Wie het Jesus doodgemaak?
Blameer ons die Romeinse soldate? Dit was tog hulle wat hom aan die kruis gespyker het.

Read More
0 Comments

Die Hemel

10/9/2012

0 Comments

 
​Wat geen oog gesien het; wat geen oor gehoor het; wat in niemand se hart opgekom het nie - dit het God voorberei vir hulle wat Horn life het." 1 Kor 2:9. God het ons met die ewigheid in gedagte geskape. Die Hemel word 550 keer in die Bybel so genoem. Daar word ook met ander name daarna verwys. Dit word as 'n 'beter land' waarna die profete op soek is, beskryf.

Read More
0 Comments

Die Groot 1860-Herlewing

4/9/2012

0 Comments

 
​Christene regoor Suid-Afrika vier hierdie jaar die 150ste herdenking van die merkwaardigste herle wing in die Kaap ooit. Geen mens kan egter van hierdie herlewing praat sonder om op die enorme rol wat Andrew Murray daarin gespeel het, te wys nie.

Read More
0 Comments
<<Previous
Forward>>
    Picture
    Picture
    Picture

    Meer Artikels

    All
    Afknouery
    Animisme
    Burgerlike Verset En Die Bybel
    BYBELSE BEGINSELS VIR AFRIKA
    DIE 95 STELLINGS VIR HERVORMING VANDAG
    Die Afwesigheid Van Goeie Dade
    DIE BYBEL EN HALLOWEEN
    Die Byblse Oplossing Vir Misdaad
    Die Groot 1860-Herlewing
    Die Grootse Mens
    Die Grootste Boek
    Die Hart Van Die Evangelie
    Die Hemel
    Die Midde Oosterse Krisis
    Die Regering En Die 10 Gebooies
    Die Uitdaging Van Islam Volgens Die Hervormers
    DIE WET VAN GOD
    DIE WET VAN GOD EN DIE EVANGELIE VAN CHRISTUS
    En Die Silwerdoek
    Geblikte Leeujag
    Gedagtes
    Geloftedag... En Die Slag Van Bloedrivier
    God
    God Se Vuur
    HERONTDEK DIE CHRISTELIKE WERKSETIEK
    Hoe Kan 'n Goeie God Onheil Toelaat?
    Hoe Weet Jy Jesus Leef?
    Is Alle Gelowe Nie Dieselfde Nie?
    Jesus Sal Jou Nooit Verlaat Of In Die Steek Laat Nie
    John Knox En Die Hervorming In Skotland
    Kom Terug!
    Lyding
    Morele Waardes
    NUWE AFRIKAANSE BOEK: SKETSE UIT DIE SUID-AFRIKAANSE GESKIEDENIS
    OORLOG EN DIE CHRISTEN
    Postmodernisme Verslaaf... Jesus Maak Vry
    The Ten Commandments – God’s Perfect Law Of Liberty
    Veroorsaak God Natuur-Rampe?
    Volkome Gered
    Voorvaders & Die ANC
    Waarom Is God Versteek?
    Wanorder Of Disipline
    Wat Is ‘n Christen?
    WÊRELDBEELDE IN KONFLIK
    Wetenskaplikes
    Wie Het Jesus Doodgemaak?

    Archives

    October 2020
    December 2018
    October 2017
    June 2017
    March 2017
    July 2016
    June 2016
    August 2013
    July 2013
    June 2013
    December 2012
    November 2012
    October 2012
    September 2012
    August 2012
    July 2012
    June 2012
    May 2012
    April 2012
    March 2012
    February 2012

    RSS Feed

"And Jesus came and spoke to them, saying, “All authority has been given to Me in Heaven and on earth. 
Go therefore and make disciples of all the nations, baptizing them in the Name of the Father and of the Son and of the Holy Spirit, 
teaching them to observe all things that I have commanded you; and lo, I am with you always, even to the End of the age.” Amen.
”
 Matthew 28: 18-20
Picture

P.O. Box 74 Newlands 7725
Cape Town, South Africa

Email: [email protected]
  • Home
  • The Mission
    • About
    • Frontline Annual Reports
    • Priority Projects >
      • Projects
    • Literature4Africa Online
    • Gospel Defence League
    • Africa Christian Network
    • Boxes with Love
    • Prayer Maps
    • In Memorium
  • Evangelising Extremists
  • Newsletters
    • Frontline News Publications
    • Prayer & Praise Updates
    • FROM THE MAILBAG
    • Email Articles
    • FF News E-Mail
    • Missionary Reports
  • Resources
    • Frontline Flipbooks
    • Creation Science
    • Digital Resources
    • Video & Audio Gallery >
      • Audio Gallery
      • Frontline on Youtube
      • Frontline on Vimeo
    • Articles >
      • Articles
      • News
      • Africa
      • Mission Reports by Country
      • Animals
      • Animism
      • Bible Teaching
      • Christmas
      • Family
      • Gun Control & Self Defense
      • History
      • Islam
      • Missions
      • Persecution
      • Political & Social Issues
      • War and Terrorism
      • Film Reviews
    • Articles in other Languages >
      • Afrikaans
      • German
      • French
      • Danish
      • Chinese
      • Russian
      • Chichewa
      • Czech
    • Bible Studies
    • Answers to Critical Questions
    • Skeptics Questions Answered
    • Books published by Dr Peter Hammond
  • Events
  • Contact
  • Donate
  • BWS & GCC
  • Books in USA