Frontline Fellowship
  • Home
  • The Mission
    • About
    • Priority Projects >
      • Projects
    • Literature4Africa Online
    • Gospel Defence League
    • Africa Christian Network
    • Boxes with Love
    • Prayer Maps
    • In Memorium
  • Evangelising Extremists
  • Newsletters
    • Frontline News
    • Prayer & Praise Updates
    • Email Articles
    • Missionary Reports
  • Resources
    • Digital Resources
    • Video & Audio Gallery >
      • Audio Gallery
      • Frontline on Youtube
      • Frontline on Vimeo
    • Articles >
      • Articles
      • News
      • Africa
      • Animals
      • Animism
      • Bible Teaching
      • Christmas
      • Family
      • Gun Control & Self Defense
      • History
      • Islam
      • Missions
      • Persecution
      • Political & Social Issues
      • War and Terrorism
      • Film Reviews
    • Articles in other Languages >
      • Afrikaans
      • German
      • French
      • Danish
      • Chinese
      • Russian
      • Chichewa
      • Czech
    • Bible Studies
    • Answers to Critical Questions
    • Skeptics Questions Answered
    • Books published by Dr Peter Hammond
  • Events
  • Contact
  • Donate
  • BWS & GCC
  • Books in USA

Die Groot 1860-Herlewing

4/9/2012

0 Comments

 
​Christene regoor Suid-Afrika vier hierdie jaar die 150ste herdenking van die merkwaardigste herle wing in die Kaap ooit. Geen mens kan egter van hierdie herlewing praat sonder om op die enorme rol wat Andrew Murray daarin gespeel het, te wys nie.
‘N GEESTELIKE WILDERNIS
Die Kaapkolonie was voor 1860 ‘n geestelike wildernis. Die Hollandse Oos-Indiese Kompanjie (HOIK) het die aanstelling van predikante en die vestiging van gemeentes aan die Kaap beheer. En tog, in die eerste 150 jaar van Hollandse regering aan die Kaap, is daar slegs vyf gemeentes gevestig – almal binne ‘n 130-km-radius vanaf Kaapstad.
Die meeste boere en Trekboere het geen toegang tot pastorale leiding of kerkdienste gehad nie. Veel erger egter, was die feit dat baie min mense in die Kaap op daardie stadium nog Hollands as taal gebruik het.
Tog het die regering nie hul spreektaal, Afrikaans, waardig genoeg geag om kerkdienste, preke of selfs persoonlike godsdiens daarin toe te laat nie.
Dit het tot gevolg gehad dat kerkdienste geforseerd was. Die gemiddelde kerk bywoner kon skaars verstaan wat in Hooghollands van die preekstoel gesê is. Hulle kon ook nie gemaklik bid nie, want hul taal was predikante en die vestiging van gemeentes aan die Kaap beheer. En tog, in die eerste 150 jaar van Hollandse regering aan die Kaap, is daar slegs vyf gemeentes gevestig – almal binne ‘n 130-km-radius vanaf Kaapstad.
Die meeste boere en Trekboere het geen toegang tot pastorale leiding of kerkdienste gehad nie. Veel erger egter, was die feit dat baie min mense in die Kaap op daardie stadium nog Hollands as taal gebruik het.
Tog het die regering nie hul spreektaal, Afrikaans, waardig genoeg geag om kerkdienste, preke of selfs persoonlike godsdiens daarin toe te laat nie.
Dit het tot gevolg gehad dat kerkdienste geforseerd was. Die gemiddelde kerk bywoner kon skaars verstaan wat in Hooghollands van die preekstoel gesê is. Hulle kon ook nie gemaklik bid nie, want hul taal was predikante en die vestiging van gemeentes aan die Kaap beheer. En tog, in die eerste 150 jaar van Hollandse regering aan die Kaap, is daar slegs vyf gemeentes gevestig – almal binne ‘n 130-km-radius vanaf Kaapstad.
Die meeste boere en Trekboere het geen toegang tot pastorale leiding of kerkdienste gehad nie. Veel erger egter, was die feit dat baie min mense in die Kaap op daardie stadium nog Hollands as taal gebruik het.
Tog het die regering nie hul spreektaal, Afrikaans, waardig genoeg geag om kerkdienste, preke of selfs persoonlike godsdiens daarin toe te laat nie.
Dit het tot gevolg gehad dat kerkdienste geforseerd was. Die gemiddelde kerk bywoner kon skaars verstaan wat in Hooghollands van die preekstoel gesê is. Hulle kon ook nie gemaklik bid nie, want hul taal was
DIE VRUG WORD BELEEF
Die N.G. Kerk in die Kaap het vir altyd verander. Van die vroegste tye af was daar ‘n ernstige tekort aan predikante, maar ná die kragtige uitstorting van die Heilige Gees, het meer as 50 jongmans na vore gekom om as predikante opgelei te word. Selfs die weerstand teen sendingwerk het verdwyn.
OPOFFERENDE DIENS
Andrew Murray het Paul Kruger genader om die N.G. Kerk te help met die vestiging van ‘n sendingstasie in die Soutpansberggebied. Toe die eerste sendingpaar, Alexander en Hessie McKidd, van koors sterf, het ‘n toetstydperk vir die kerk aangebreek.
Stefanus Hofmeyr het getrou vir meer as 10 jaar onder die omliggende stamme in die Soutpansberg-gebied gewerk en baie toordokters en moordenaars is bekeer. Ten spyte van intense Geestelike oorlogvoering en voortdurende aanslae van die liberale element in die N.G.Kerk, het Andrew Murray ‘n baie bekende outeur, internasionale evangelis en die Moderator van die N.G. Kerk geword. Hy het die Afrika-instituut gestig wat gesorg het dat honderde sendelinge in Afrika uitgestuur is. Hy was ook die pionier van vroue-onderrig in Suid-Afrika en die Hugenote Opleidingskollege vir Christenonderwysers het deur sy toedoen ontstaan. Die sendingvisie van die N.G. Kerk het ontplof en sendingstasies is in Masjonaland, Matabeleland, Betsjoeanaland, Nyasaland, Nigerië en Soedan opgerig.
In 1927 het die Sendingkomitee van die Kaapse N.G. Kerk 304 dienende sendelinge en 72 079 gedoopte Christen-Afrikane op hul ver slagboeke gehad.
Hierdie sendelinge het 1 447 skole met 2 699 onderwysers en 96 309 leerders gevestig.
Afrikaans is in 1925 amptelik as kerktaal erken en het ook gelyke status as landstaal verkry. Die eerste volledige Afrikaanse Bybelhet in 1933 die lig gesien.
MURRAY SE OPDRAG VIR JOU
Andrew Murray het geskryf: “Live in the bold and Holy confidence that God is able to bless His Church through you... God is really only waiting for prayer in order to give the blessing.” Bid ons vandag nog ernstig genoeg?
​
Dr. Peter Hammond, sendeling, outeur en konferensiespreker. Besoek www.ReformationSA.org. e-pos [email protected] of skakel hom by by 021 689 4480

Die artikel was oorspronklik in JUIG! tydskrif gepubliseer
0 Comments



Leave a Reply.

    Picture
    Picture
    Picture

    Meer Artikels

    All
    Afknouery
    Animisme
    Burgerlike Verset En Die Bybel
    BYBELSE BEGINSELS VIR AFRIKA
    DIE 95 STELLINGS VIR HERVORMING VANDAG
    Die Afwesigheid Van Goeie Dade
    DIE BYBEL EN HALLOWEEN
    Die Byblse Oplossing Vir Misdaad
    Die Groot 1860-Herlewing
    Die Grootse Mens
    Die Grootste Boek
    Die Hart Van Die Evangelie
    Die Hemel
    Die Midde Oosterse Krisis
    Die Regering En Die 10 Gebooies
    Die Uitdaging Van Islam Volgens Die Hervormers
    DIE WET VAN GOD
    DIE WET VAN GOD EN DIE EVANGELIE VAN CHRISTUS
    En Die Silwerdoek
    Geblikte Leeujag
    Gedagtes
    Geloftedag... En Die Slag Van Bloedrivier
    God
    God Se Vuur
    HERONTDEK DIE CHRISTELIKE WERKSETIEK
    Hoe Kan 'n Goeie God Onheil Toelaat?
    Hoe Weet Jy Jesus Leef?
    Is Alle Gelowe Nie Dieselfde Nie?
    Jesus Sal Jou Nooit Verlaat Of In Die Steek Laat Nie
    John Knox En Die Hervorming In Skotland
    Kom Terug!
    Lyding
    Morele Waardes
    NUWE AFRIKAANSE BOEK: SKETSE UIT DIE SUID-AFRIKAANSE GESKIEDENIS
    OORLOG EN DIE CHRISTEN
    Postmodernisme Verslaaf... Jesus Maak Vry
    The Ten Commandments – God’s Perfect Law Of Liberty
    Veroorsaak God Natuur-Rampe?
    Volkome Gered
    Voorvaders & Die ANC
    Waarom Is God Versteek?
    Wanorder Of Disipline
    Wat Is ‘n Christen?
    WÊRELDBEELDE IN KONFLIK
    Wetenskaplikes
    Wie Het Jesus Doodgemaak?

    Archives

    October 2020
    December 2018
    October 2017
    June 2017
    March 2017
    July 2016
    June 2016
    August 2013
    July 2013
    June 2013
    December 2012
    November 2012
    October 2012
    September 2012
    August 2012
    July 2012
    June 2012
    May 2012
    April 2012
    March 2012
    February 2012
    January 2012

    RSS Feed

"And Jesus came and spoke to them, saying, “All authority has been given to Me in heaven and on earth. 
Go therefore and make disciples of all the nations, baptizing them in the name of the Father and of the Son and of the Holy Spirit, 
teaching them to observe all things that I have commanded you; and lo, I am with you always, even to the end of the age.” Amen.
”
 Matthew 28: 18-20
Picture

P.O. Box 74 Newlands 7725
Cape Town, South Africa

Tel:  +27 (0)21 689 4480 
Email: [email protected]
  • Home
  • The Mission
    • About
    • Priority Projects >
      • Projects
    • Literature4Africa Online
    • Gospel Defence League
    • Africa Christian Network
    • Boxes with Love
    • Prayer Maps
    • In Memorium
  • Evangelising Extremists
  • Newsletters
    • Frontline News
    • Prayer & Praise Updates
    • Email Articles
    • Missionary Reports
  • Resources
    • Digital Resources
    • Video & Audio Gallery >
      • Audio Gallery
      • Frontline on Youtube
      • Frontline on Vimeo
    • Articles >
      • Articles
      • News
      • Africa
      • Animals
      • Animism
      • Bible Teaching
      • Christmas
      • Family
      • Gun Control & Self Defense
      • History
      • Islam
      • Missions
      • Persecution
      • Political & Social Issues
      • War and Terrorism
      • Film Reviews
    • Articles in other Languages >
      • Afrikaans
      • German
      • French
      • Danish
      • Chinese
      • Russian
      • Chichewa
      • Czech
    • Bible Studies
    • Answers to Critical Questions
    • Skeptics Questions Answered
    • Books published by Dr Peter Hammond
  • Events
  • Contact
  • Donate
  • BWS & GCC
  • Books in USA