• Home
  • The Mission
    • About us
    • Prayer & Praise Updates
    • Priority Projects
    • Boxes with Love
    • Prayer Articles
    • Prayer Maps
    • Projects
    • Literature4Africa
    • Missionary Reports
    • Hammond Family News
    • In Memorium
  • Video & Audio Gallery
    • Audio Gallery
    • Video Gallery
  • Newsletters
  • Resources
    • Digital Resources
    • Articles >
      • Articles
      • News
      • Africa
      • Animals
      • Animism
      • Bible Teaching
      • Christmas
      • Family
      • Gun Control & Self Defense
      • History
      • Islam
      • Missions
      • Persecution
      • Political & Social Issues
      • War and Terrorism
    • Film Reviews
    • Bible Studies
    • Answers to Critical Questions
    • Skeptics Questions Answered
    • Articles in other Languages >
      • Afrikaans
      • German
      • French
      • Danish
      • Chinese
      • Russian
      • Chichewa
      • Czech
    • Links
    • Resource Posters
    • Books published by Dr Peter Hammond
  • Events
  • Contact Us
  • Donate
Frontline Fellowship
  • Home
  • The Mission
    • About us
    • Prayer & Praise Updates
    • Priority Projects
    • Boxes with Love
    • Prayer Articles
    • Prayer Maps
    • Projects
    • Literature4Africa
    • Missionary Reports
    • Hammond Family News
    • In Memorium
  • Video & Audio Gallery
    • Audio Gallery
    • Video Gallery
  • Newsletters
  • Resources
    • Digital Resources
    • Articles >
      • Articles
      • News
      • Africa
      • Animals
      • Animism
      • Bible Teaching
      • Christmas
      • Family
      • Gun Control & Self Defense
      • History
      • Islam
      • Missions
      • Persecution
      • Political & Social Issues
      • War and Terrorism
    • Film Reviews
    • Bible Studies
    • Answers to Critical Questions
    • Skeptics Questions Answered
    • Articles in other Languages >
      • Afrikaans
      • German
      • French
      • Danish
      • Chinese
      • Russian
      • Chichewa
      • Czech
    • Links
    • Resource Posters
    • Books published by Dr Peter Hammond
  • Events
  • Contact Us
  • Donate

Afrika Sendingwerk Gebedsbrief

7/8/2018

0 Comments

 
Picture
​Afrika Sendingwerk Gebedsbrief
 
“Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en tot aan die uiterste van die aarde.”
Handelinge 1:8
 
Liewe familie, vriende en medegelowiges
Binnekort vertrek ek as deel van ‘n span van vyf op ‘n sending na sewe kontreie in Afrika: Zimbabwe, Namibië, Zambië, Malawi, Swaziland, Botswana en Tanzanië; waar medegelowiges ‘n begeerte bekendgemaak het vir verdere Bybelopleiding en Christelike hulpbronne om mee uit te reik in hulle gemeenskappe.

Picture
Ons gaan om spesifieke kerke, medegelowiges, skole en konferensies te besoek; God se Woord aan hulle te verkondig en die wat reeds glo in Christus as ons Verlosser aan te moedig om sterk te staan in die geloof en dit uit te dra.

Ons vat twee ton literatuur saam om by verskeie plekke af te lewer; Bybels (in verskillende tale) en ander Christelike boeke.

Abrie en Daniel gaan werkswinkels aanbied vir dominees oor hoe om Bybelse preke in konteks te lewer; ons gaan die dominees spesifiek aanmoedig om deur die Evangelie van Johannes te preek.

Ek en Talita gaan Bybelverhale en lesse vir vroue en kinders aanbied, uitreik waar ons kan, en kosmaak.

Ons gaan “Boxes of Love” uitdeel vir pensionarisse wat hulle pensioengeld verloor het tydens die ekonomiese ineenstorting in Zimbabwe. In elke geskenk boks is kos, medisyne, literatuur en ander geskenkies.
 
Gebed ondersteuning
Bid asseblief dat:
  • God hierdeur geëer sal word en dat Sy Koninkryk sal uitbrei, dat Hy deur die Heilige Gees harte gereed sal maak om die Evangelie met vreugde te ontvang.
  • Die dominees aangemoedig sal word om Sy Woord in waarheid met ywer te verkondig.
  • Die vroue en kinders gretig sal luister na wat ons hulle van God se Woord leer, dit sal onthou en dit sal uitleef.
  • God ons krag en leiding sal gee om sy Woord met geesdrif in waarheid en met liefde vir ons naaste te verkondig.
  • Die Bybels en boeke wat ons gaan aflewer in die regte hande sal beland en gebruik sal word tot eer van God.
  • Frontline Fellowship, wat ons uitstuur, sal aanhou om God te eer en Sy Leiding te ontvang in die werk wat hulle doen.

Picture
Opleiding
Deur Frontline Fellowship het ek hierdie jaar ontsaglik baie geleer. In Januarie het ek die Biblical Worldview Summit en die Great Commission Course bygewoon waar ons geleer het hoe om ‘n Bybelse werelduitkyk in alle areas van die lewe toe te pas.

‘n Oog opener vir my was hoe die media en meeste skole mense indoktrineer met leuens en ons probeer aflei van wat werklik belangrik is. Ons het geleer hoe om effektief te evangeliseer en op baie uitryke gegaan. Met bokse vol boeke in ons rugsakke het ons Tafelberg geklim en ‘n paar maal “Bybelsmokkelaars” gespeel in die woude.

Picture
​In Junie was ek deel van ‘n Suid-Afrika sending na:
  • Pretoria waar ek die span van Frontline ontmoet het en ons ‘n “Biblical Worldview Summit” aangebied het.
  • Mukhanyo se seminaar wat ons bygewoon het; waar ek die kans gekry het om met dominees en sendelinge van oraloor Afrika te praat en te leer hoe hulle God se Woord uitdra in hulle gemeenskappe.
  • Addullam Mission naby Secunda, waar ons lesse gegee en Christelike literatuur afgelaai het.
  • KwaSizabatu Mission in KwaZulu-Natal waar ons ‘n jeugkonferensie bygewoon het en ‘n toer deur hulle ryklik geseënde en diverse boerdery gekry het.
  • Verskeie plekke waar ons altesaam twee ton Christelike Literatuur versprei het tydens die sending.
  • Port Alfred waar ons literatuur uitgedeel het en Dr. Hammond ‘n lesing oor 'n Christelike Leefstyl aangebied het.
  • Wolwe Reddings Sentrum waar ons gestop het oppad terug na Frontline se hoofkantore in Kaapstad, hier het ons baie geleer van wolwe, hul geskiedenis in Suid-Afrika en hoe wonderlik God hulle gemaak het.

​Ek doen die 
Missionary Apprenticeship Program waar ek teorie maar ook baie praktiese werk doen en op die oomblik voorberei vir die sending deur Afrika.

Picture
Boekverkope Befonds die Sendingwerk
Alle fondse wat gemaak word uit die boeke, oudio en visuele- hulpbronne, wat Christian Liberty Books www.christianlibertybooks.co.za verkoop, ondersteun die evangelisering en sendingwerk in Afrika.

Oorweeg asseblief om ons te ondersteun deur ‘n boek, CD of DVD vir jouself, of ‘n vriend te koop, om die opkomende sendingreis te ondersteun.
 
Frontline Fellowship
Klik hier www.frontlinemissionsa.org om Frontline Fellowship se webwerf te besoek en meer te lees van hulle werk in Afrika, Kaapstad en die onlangse sendingwerk in Sudan.
 
“Hieraan sal almal weet dat julle my dissipels is, as julle liefde onder mekaar het.”
Johannes 13:35
 
Liefdegroete
Alieske van’t Foort

0 Comments



Leave a Reply.

    Picture

    More Articles

    All
    AFRIKA SENDINGWERK GEBEDSBRIEF
    GKSA MALAWI BYBELPLASINGSTOER 2019

    Archives

    August 2019
    January 2019
    December 2018
    November 2018
    August 2018

    RSS Feed

"And Jesus came and spoke to them, saying, “All authority has been given to Me in heaven and on earth. 
Go therefore and make disciples of all the nations, baptizing them in the name of the Father and of the Son and of the Holy Spirit, 
teaching them to observe all things that I have commanded you; and lo, I am with you always, even to the end of the age.” Amen.
.”
 Matthew 28: 18-20
Picture

P.O.Box 74 Newlands 7725
Cape Town South Africa

Tel:  +27 (0)21 689 4480 
Fax: +27 (0)86 494 8070

Email: admin@frontline.org.za
  • Home
  • The Mission
    • About us
    • Prayer & Praise Updates
    • Priority Projects
    • Boxes with Love
    • Prayer Articles
    • Prayer Maps
    • Projects
    • Literature4Africa
    • Missionary Reports
    • Hammond Family News
    • In Memorium
  • Video & Audio Gallery
    • Audio Gallery
    • Video Gallery
  • Newsletters
  • Resources
    • Digital Resources
    • Articles >
      • Articles
      • News
      • Africa
      • Animals
      • Animism
      • Bible Teaching
      • Christmas
      • Family
      • Gun Control & Self Defense
      • History
      • Islam
      • Missions
      • Persecution
      • Political & Social Issues
      • War and Terrorism
    • Film Reviews
    • Bible Studies
    • Answers to Critical Questions
    • Skeptics Questions Answered
    • Articles in other Languages >
      • Afrikaans
      • German
      • French
      • Danish
      • Chinese
      • Russian
      • Chichewa
      • Czech
    • Links
    • Resource Posters
    • Books published by Dr Peter Hammond
  • Events
  • Contact Us
  • Donate